Kruis Generasie Middelburg - Volle Evangelie Kerk - Vollies - VEK
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background
Slide background

VOLLE EVANGELIE KERK MIDDELBURG

WELKOM

Ons is 'n gemeente in Middelburg Mpumalanga. Hierdie blad is ontwerp om jou te help om vinnig te vind wat jy soek of om deel te word van ons gemeente. Ons webblad dien as 'n sentrale bron vir verskeie formate van media wat jou kan help met geestelike groei of net algemene inligting te kan bekom. Al is ons bly jy besoek ons webblad wil ons jou graag gesiglangs ontmoet! Kom maak 'n draai!

EK IS NUUT

WIE IS ONS?

Kruisgenerasie is `n gemeente waar ons fokus op ons verhouding met God asook met mekaar. Om soos `n familie te word en mekaar te ondersteun in ons daaglikse lewe as kinders van God, is vir ons baie belangrik.

LEES MEER

WAT DOEN ONS?

By Kruisgenerasie wil ons graag aan soveel persone as moontlik uitlewingsruimte bied. Ons is egter nie daarop ingestel om bloot net besig te wees nie, maar om doelgerig en doelbewus aan die visie van die ...

LEES MEER

Ons is 'n nuwe generasie wat opstaan in ons land. Ons kreet is Jesus!

Lees nuutste artikel by eKerk

BYDRAES / BANKBESONDERHEDE

BANKREKENING NOMMER
ABSA Tjek Rekening
4049429336
334350

VEK BOUFONDS
ABSA Tjek Rekening
1040146756
334350

KONTAKBESONDERHEDE

Kantoor Nommer:
Middelburg (013) 282 5167
Streek (013) 282 7708

Posadres:
Posbus 632
Middelburg
1050

Kantoor Ure:
08h00 - 13h00 Weeksdae

Stuur aanlyn boodskap